Tuesday, September 22, 2009

Seepbel


my lewe is 'n seepbel
kleurvol, genotvol
maar ook pynvol glibberig

"fragile"

en dit sweef
en reis

na lande van liefde
hartseer
blydskap
teleurstelling

aangeblaas

na die finale stasie

waar dit alles tot 'n einde kom

deur stil en onopgemerk te

"pop"

No comments:

Post a Comment