Showing posts with label Funny Stuff. Show all posts
Showing posts with label Funny Stuff. Show all posts

Tuesday, September 22, 2009

5FM Caller "Blaps"



HAHA sjoe hierdie een is regtig funny...vir almal wie 5FM geluister het tussen 17:00 en 18:00 vandag, 22 September 2009.

Daar het iemand ingebel om kommentaar te lewer op een of ander onderwerp wat DJ Fresh besig was om oor te praat. Die ou gesels nog so, toe sê hy: "AWH shit I'm being pulled over by the Metro police!!!". DJ Fresh reken toe hy moenie die foon neersit nie hy moet aanhou praat... en hulle wil sommer met die "cop" praat indien moontlik.

Die ou hou toe aan en update ons almal nou met die situasie: "Ok I'm pulling over now..."

DJ Fresh dring toe daarop aan om met die "cop" te praat hehe... ai en hy kon ongelukkig nie kans kry nie!

"Ok I just pulled over... the cop is behind me... I actually stopped a few metres in front of him so I'm making him walk! HAHA " (Everyone laughs)

"Oh wait a minute... he is actually waving his arm and gesturing me to carry on...he is laughing!! I think he was listening 5FM too!!!!!" (Everyone is laughing really hysterically now)

Ek het amper my broek nat gepiepie!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! HAHHAHAHAHAHAHAH

Tuesday, September 8, 2009

The "Penis" mightier than the.... ?



Okay people...Hierdie is nie 'n lang blog met die idee om paragrawe en paragrawe se stuff met julle te share nie. Die foto's praat vir hulleself.

En ek kan vir julle sê die tannie weet hoe om koek te bak. My eks se ma is die queen of chocolate koek (actually enige koek)en is wel bekend onder ons klomp...it's LEGEN-wait for it-DARY!!!

Anyway...

Sy spesialiseer in troukoeke en verjaarsdag koeke oor die algemeen, maar vra haar om met iets kreatiefs en interessant vorendag te kom en sy sê nooit nee nie. Sy hou van 'n uitdaging. So ook hierdie keer toe haar susterskind gevra het om 'n spesiale koek te maak vir haar suster se bachelorette's party, het Tannie S te gretig ingestem. Ek was genooi om te gaan, maar omstandighede het gemaak dat ek die geleentheid ongelukkig nie kon bywoon nie. Noudat ek die koek sien is ek amper spyt ek kon nie daar uitkom nie, want ek is seker die foto's regverdig nie hoe dit werklik was nie.

If I said that it looks delicious...would anyone judge me? ;)

Well done Tannie S!