Showing posts with label Bad Habits?. Show all posts
Showing posts with label Bad Habits?. Show all posts

Wednesday, September 16, 2009

I need you so much it HURTS


... this morning i looked out the window...
... the sun came up and looked me straight in the eye...and i asked: "where are you?"
... it's been so long...and I need you so much it HURTS ...

... it has been months since I felt your smoothness in my hand ... it has been months since I tasted your sweetness on my tongue... you used to just melt away in my mouth...

I need you so much right now...it HURTS.

...when last could I open up and take you in? I used to just close my eyes and let you take over my whole body...

I need you so much right now...it HURTS.

...how did I get to this place? Why are you so far away now... you are there and I can almost feel you... so close but yet so far...

I need you so much right now... dear Cadbury's Tempo... I could die.

(what do YOU think I was talking about?! GEEZ!!!)

Monday, September 7, 2009

Vlug na 'n ander wêreld met 'n koppie "sawwe lyf"

Genade ek drink baie koffie by die werk, maar ook net deesdae. Nescafé Gold jou bliksem!!!

Is 3 tot 4 koppies 'n dag baie (en dis net by die werk..)? Never!


"But I need you... I need you... I can stop whenever I want..."


Soggens as ek inkom gaan sit ek by my tafel. Die eerste ding wat ek doen is om Google Talk aan te sit... voor enige iets anders. Ek maak my email program oop en kyk of daar nuwe emails is van kliënte of ander. Dan staan ek op en loop by die gang af in die rigting van die kombuis, waar die kookwater en melk vir my wag.


Ons kombuisie is so klein jy moet letterlik mooi werk as jy 2 of 3 mense is daarbinne...een misstappie en ons is soos ping pong balls in 'n klein spasie...bouncing off the walls "bouncing here and there and everywhere" HAHAHA. Hulle het in 2007 'n ekstra deel aangebou aan die blok en die kombuisie oorgedoen etc, maar wie in hulle right mind maak nou die flippen kombuis kleiner!!!??


Ek gooi kookwater en melk in die mug en loop by die gang af terug na my afdeling en my cubicle. Mense wie my raakloop oppad kombuis toe of oppad daarvanaf vra my altyd "oh my word do you only drink hotwater and milk?!" "No No, I put the good stuff in at my desk! hehe". As ek 'n rand kon kry vir elke keer as iemand my daai vraag vra... ai.


Ploeps! Ploeps! Twee pilletjies sweetener. Nou vir die koffie...


Die korreltjies smelt weg en die kleur verander van cream, na toffie, na 'n diep warm bruin kleur...ooo jou lekker "sawwe lyf"...


...ek streel my keel met die bruin vloeistof tot ek my pupille kan VOEL dialate. That was SO good.. oh yeah... that's right...


Addicted much? ;) NOOIT nie!!! Waar kom jy daaraan?!


"But I need you... I need you... I can stop whenever I want..."