Tuesday, September 8, 2009

The "Penis" mightier than the.... ?



Okay people...Hierdie is nie 'n lang blog met die idee om paragrawe en paragrawe se stuff met julle te share nie. Die foto's praat vir hulleself.

En ek kan vir julle sê die tannie weet hoe om koek te bak. My eks se ma is die queen of chocolate koek (actually enige koek)en is wel bekend onder ons klomp...it's LEGEN-wait for it-DARY!!!

Anyway...

Sy spesialiseer in troukoeke en verjaarsdag koeke oor die algemeen, maar vra haar om met iets kreatiefs en interessant vorendag te kom en sy sê nooit nee nie. Sy hou van 'n uitdaging. So ook hierdie keer toe haar susterskind gevra het om 'n spesiale koek te maak vir haar suster se bachelorette's party, het Tannie S te gretig ingestem. Ek was genooi om te gaan, maar omstandighede het gemaak dat ek die geleentheid ongelukkig nie kon bywoon nie. Noudat ek die koek sien is ek amper spyt ek kon nie daar uitkom nie, want ek is seker die foto's regverdig nie hoe dit werklik was nie.

If I said that it looks delicious...would anyone judge me? ;)

Well done Tannie S!

3 comments:

  1. Ek LOVE chocolate koek... especially die wat my ma maak. MAAR... EEEEUW! Weet darem nie of ek 'n happie van hom sal wil he nie.

    :-)

    PS. Nobody is judging ;-)

    ReplyDelete
  2. well done. this earned you a content warning (shown before user enters your blogsite)!
    die internet is nie vir sissies nie...

    ReplyDelete