Tuesday, September 8, 2009

Dis nie LEKKER nie

Soos my een buddy sal sê:  "Sy's nie LEKKER nie..."  (dankie Xie vir jou expressions... ek sal dit altyd onthou)
 
Ja, ek is glad nie LEKKER nie.  LEKKER is die gevoel dat alles moontlik is.  LEKKER sê "die wêreld is aan jou voete".  LEKKER is wanneer jy kan opstaan wanneer jy wil.  LEKKER is wanneer jy kan gaan slaap wanneer jy wil sonder om moeg te wees die volgende dag.  LEKKER is om te weet dat wat jy doen vir 'n lewe beteken iets vir die samelewing.  LEKKER is LEKKER.
 
Ek praat oor my werk hier... dis glad nie LEKKER nie.  Nie hierdie jaar nie.  2009 gaan dalk een van die jare wees waarop ek sal "reflect" en sal onthou dat dit die jaar was wat "job satisfaction" nie op die lys van positiewe dinge gesit is nie.  Wat doen ek hierdie jaar by my werk?  Ek sit speed humps in, ek sit padtekens in, ek verf lyne en merke op die pad.  Ek lees mense se complaints en dan antwoord ek daarop.  Ek skryf kort verslaggies en ek sien verslae na wat ander mense gedoen het.  Ek manage.
 
Complaining, moaning and groaning much?  Yes I'd think so...., maar julle sal ook later begin moan en groan as dit al is wat jy doen van Februarie af al.  Elke dag by die werk is vir my deesdae torture.  Niks is lekker nie.  I don't care.  Ek is nie motivated nie.  As my baas nou net hierdie kon lees sou hy verstaan (hy's 'n baie "understanding" mens... ek het 'n lekker baas en oor hom kla ek glad nie).
 
Al wat my nou motiveer is dat ek nie my werk verloor oor my laksheid nie.  Wat my nou motiveer is dat ek dit net net veilig speel en my 8 ure insit elke dag (ek skuld die company 6 ure op die oomblik... ek dink ek sal eendag moet kom opmaak daarvoor en 'n Saterdag hier kom sit).  Al wat ek nou het om op te fokus is dat ek 'n salaris verdien en genoeg kan doen daarmee om gerieflik te leef.  Ek het medies, ek het pensioenfonds en die usual ander benefits.  Dis nie 'n slegte package nie.
 
But I hate my job.
 
And nobody can rescue me but myself.
 
Dinge sal weer LEKKER wees eventually... I'm sure...
 
Not a positive blogpost today, but I have to let it out.  It's eating me from the inside; amper soos daai flesh eating bakterieë wat jy kry.
 

No comments:

Post a Comment