Wednesday, September 9, 2009

My PICKUP STICKS job

Things are looking up...., maar ook eers NA ek my top geblaas het vir 'n kollega van my vanmore. 'n Mens bereik op 'n stadium die punt waar jy net eenvoudig nie meer KAN rasioneel dink oor dinge nie...all logic and rational thoughts fly out the window and evaporates...you start getting hot under the collar...heavy breathing commences... and then it just spills from your brain and your heart...OOZING thick viscous black matter of hatred that drips heavily on the floor and gives off a revolting odour that clings to the air in the room...

Ai arme "you know who you are"...jy was reg in die spervuur, maar ek is dankbaar vir hoe jy toe opgetree het. "RELAX ffs" is eintlik wat ek toe moes hoor, want dit het nogal gewerk. Ek het op 'n stadium gevoel soos 'n hond wat op die neus geslaan word, maar dis EZ ("Ed Zachery"...soos die nuwe uitdrukking is) wat die case was!! HAHAHHA

But still hey... don't tell a woman to relax when she's so pissed off... that's just fighting fire with fire which doesn't always work.

Dit gebeur altyd, maar dis altyd so dat ek 'n totally AWFUL tyd by die werk het vir 'n dag of twee en dan ewe skielik skyn die son weer...actually... vandag HET die son 'n slag in die Kaap geskyn! Ek dink die weer is regtig aan my mood gekoppel.. het die son my laat beter voel of het ek die son laat skyn? mmmmm nee wag, laat ek nou nie so astrant wees nie! But why not? ;)

So ek speel pickup sticks... my projek program is soos die hoop stokkies en ek moet die stokkies versigtig een vir een lig en afhaal tot daar niks meer oor is nie. Die verskil is... ek het meer as 300 stokkies om te lig en dis nie aldag maklik nie. As jy nie 'n stokkie versigtig oplig en jou tyd neem nie, dan is die kans goed jy krap die hele hoop weer van voor af om...as ek nie 'n traffic safety request hanteer met die aandag en "liefde" wat ek veronderstel is om te doen nie, dan is alles deurmekaar. Diegene wie my blog nou al aandagtig volg sal weet hoe moedeloos ek geklink het in 'n vorige post.

Vandag was 'n oorwinningsdag...ek het vier stokkies opgetel met sensitiwiteit, aandag en deeglikheid. Ek is so trots dat ek dit reggekry het. Na al die slegte emosies wat uitgekom het die laaste paar dae en nadat ek op 'n stadium gevoel het ek kan net nie meer nie, was die dryfkrag en deursettingsvermoë geweldig baie welkom.

Bring it on BITCHES!!

Van nou af as ek verwys na my job, gaan ek praat van "TESsie" (TES = Traffic Engineering Services)...so listen carefully because I'll only say this once!

Cest la vie

1 comment:

  1. "...don't tell a woman to relax when she's so pissed off... that's just fighting fire with fire which doesn't always work."

    Ek's so bly ek's nie die enigste een wat so voel nie!

    ReplyDelete