Die naweek het weereens gekom en gegaan.
Ek het 'n paar goed gedoen, maar ek was Vrydagaand by die huis, Saterdagoggend heeloggend in my gymklere net om te hoor by my trainer dat sy hooikoors het en ongelukkig ons sessie moet kanselleer (whoopa!!! ek was anyway nog nie heeltemal gesond nie). Julle het nog nie gesien hoe vinnig pluk ek gymklere van my lyf af en klim terug in my jeans nie :D.
So na die gekanselleerde gym session is ek Cape Gate toe en spandeer toe daar heelwat geld en tyd...bietjie te veel as jy my vra..., maar ek dink ek het die retail therapy nodig gehad. Die naweek was net pleinweg te stil en ek was net eenvoudig way te lonely, al het ek myself besig gehou met 'n paar goed so daar was seker nie regtig tyd vir baie kuier nie. Na Cape Gate het ek twee buddies gekry vir koffie by die Wimpy in Zevenwacht Mall. Dit was heel aangenaam om met hulle te chat.
Die aand het ek gaan movie. Die BANFF Mountain Film festival wys net by sekere cinemas in die land en hierdie naweek was dit Kaapstad se beurt by Tygervallei. Dit is 'n reeks kortfilms gemaak deur avontuurlustige mense waar hulle hulle adrenalien opgepompe aktiwiteite vasvang op film. Dit het allerande activities behels insluitende rock climbing en base jumping en sky diving. Dit was ongelooflik om te sien wat hierdie mense kon bereik...hoe hulle alles doen wat ek op hierdie stadium te bang voor is, maar die een ou het dit mooi verduidelik vir my. Hy sê dat dit nie gaan daaroor om bang te wees of om nie bang te wees nie.. almal is actually bang..dis hoe jy oor die vrees voel wat die verskil is...jy moet van die vrees HOU. So daar is my antwoord, m.a.w. ek sal moet leer hoe om van die vrees te HOU. Easier said than done :). Maar ek voel ek gaan daar uitkom. Ek was afterall daar as 'n klein dogtertjie... Ek het altyd op die hoogste klimrame geklim... ek was gutsy... ek was all over the place...ek was lus vir adventure.
So what happened? I got subdued... I grew up too fast... something went wrong and I'm determined to figure out what and get it out of the bloody way. Hoekom is ek so behep hieroor... hoekom is ek so determined om oor my vrese te kom? Want ek voel limited... restricted... en totally incomplete... dis soos 'n tronksel.
Verder het ek gaan shop vir ingredients vir die kos wat ek Sondag sou maak. Ek was Sondag vir tussen 3 en 4 ure op my voete besig om rond te spring in die kombuis en bestanddele te meng en op 'n stadium het ek die twee resepte sommer so gelyk gedoen (dankie tog ek het nie deurmekaar geraak nie). Ek het foto's op my facebook profile gesit so gaan kyk maar daar wat die eindresultate was :).
But the weekend was just too damn lonely.

No comments:
Post a Comment