Friday, September 4, 2009

The Butterfly Effect

Weet jy wat SUCK soms vir my en vir baie ander people?

Om by die huis te wees op jou eie op 'n lieflike aand in 'n geweldige goeie bui en daar is NIEMAND om dit mee te share nie!!!

Of wat van daardie kere wat jy vir die soveelste keer 'n "Eureka!" oomblik ervaar and there is no one to HUG!!!... dis mos emosies en excitement wat nooit ooit weer sal wees nie...dis eie aan die oomblik, uniek in wonder en fantasie... en al wat jy voor kan hoop is dat die energie wat jy uitstraal op daardie oomblik sal uitgaan na die universe en êrens iemand se dag sal opkikker... dat jy miskien 'n "butterfly effect" sal veroorsaak!

You might be doing it already without knowing it... elke beweging... elke asemhaling... en per definisie: met elke fladder van 'n skoenlapper se vlerke!

Imagine: jy kry dit vir die eerste keer reg om 'n fricken handstand te doen in jou backyard (okay not so unusual, but I can't do a flippin' handstand...) en iemand in 'n ander land ontdek hoe om global warming teen te werk!!! VOILA!!!

All it takes is a few good and happy thoughts and for you to focus them on something good... SONDER om dit te doen vir selfish reasons of course.

It takes a smile,
a puppy licking your face,
a baby's gentle embrace...
to change the world forever.

So volgende keer as 'n goeie bui jou oorval of as jy gelukkig is oor iets en selfs wanneer jy voel jy kan dit nie met die wereld deel nie... jump for joy, dans soos 'n mal mens in jou sitkamer, maak 'n geraas en spring op en af... whatever moves you!!! You could literally move a mountain...EN dit maak 'n verskil... of iemand by jou is of nie.

"Honey, I love you so much, I'll move mountains for you...seriously.. I'm not kidding... " HAHAHAHHAHAHA

No comments:

Post a Comment